Posts

Showing posts from March, 2021

'n Vorige Toets met die Borrie Boks Kamera

Image
 Hierdie was 'n kort toets, die vorige een was 2 dae, hierdie net sowat 3 ure. Ten minste is die kleure mooi...

Foto met die Borrie Boks

Image
 .... het nie gewerk nie :(  Daar is wel 'n patroon sigbaar, maar is baie moeilik om te se^ of dit die foto op enige manier weergee....

Foto Papier Toets

Image
 'n Gewone sontoets met die Borrie Foto Papier - sommer met 'n blaar of 2. Dit werk, want daar is direkte sonlig betrokke.

Borrie Boks Kamera Konstruksie

Image
Ek het gehoop met 'n redelike groot lens - nie 'n speld gaatjie nie - sal die borrie-gebaseerde foto papier na 'n lang genoeg beligting wel werk - dit het nie :( Ek sal nou 'n ander, meer sensitiewe, en waarskynlik minder omgewings vriendelike, metode moet vind....  

Om die foto papier te maak

Image
 

Eerste Lig