Borrie Boks Kamera Konstruksie

Ek het gehoop met 'n redelike groot lens - nie 'n speld gaatjie nie - sal die borrie-gebaseerde foto papier na 'n lang genoeg beligting wel werk - dit het nie :(

Ek sal nou 'n ander, meer sensitiewe, en waarskynlik minder omgewings vriendelike, metode moet vind....






 

Comments

Popular posts from this blog